Akademia staan vir die idee van ‘n Afrikaanse universiteitswese: dat die Afrikaanse student in Afrikaans die geleentheid van eersteklas hoër opleiding en opvoeding moet kry, om daardeur ‘n bydrae in sowel die wêreld as in sy gemeenskap te lewer.

Akademia maak tans gebruik van ʼn hoëtegnologie-onderrigmodel wat dosente en studente in studiesentrums landswyd in virtuele studieruimte bymekaarbring.

Akademia is vanjaar in sy sesde akademiese jaar en bied verskeie ten volle geakkrediteerde kwalifikasies.

Kliek op die “Meer oor ons”-knoppie hieronder vir meer inligting.

 

Lightstone Guesthouse